Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 30:25 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die arms van die koning van Babel sterk maak, en die farao se arms sal afval. Die Egiptenaars sal weet dat Ek die Here is wanneer Ek my eie swaard in die hand van die koning van Babel sit, en wanneer hy die swaard uitsteek oor die land Egipte.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 30

Kyk Esegiël 30:25 in konteks