Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 30:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Daarom, Ek is nou die vyand van die farao, die koning van Egipte. Ek sal altwee sy arms breek, die gesonde arm en die arm wat af is. Die swaard sal uit sy hand val.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 30

Kyk Esegiël 30:22 in konteks