Hy het vir my gesê: “Mens, Ek gee hierdie boekrol vir jou. Jy moet dit eet totdat jou maag vol is.”En toe ek dit eet, het dit so soet soos heuning gesmaak.