Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 3:27 Bybel vir Almal (ABA)

Maar wanneer Ek met jou praat, dan sal Ek jou mond weer oopmaak, en dan moet jy vir hulle sê wat Ek, die Here, sê. Die mense wat wil luister, sal luister, en die mense wat nie wil luister nie, sal nie luister nie, want hulle is ’n opstandige volk.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 3

Kyk Esegiël 3:27 in konteks