Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 3:21 Bybel vir Almal (ABA)

En jy? Wanneer jy die mens wat reg gelewe het, gewaarsku het om nie sonde te doen nie, en hy doen nie sonde nie, dan sal hy aanhou lewe, dit is seker. Hy sal aanhou lewe, want jy het hom gewaarsku en hy het geluister. En jy het dan jou eie lewe gered.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 3

Kyk Esegiël 3:21 in konteks