Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 29:9 Bybel vir Almal (ABA)

Egipte sal ’n plek word waar daar nie mense woon nie, die land sal net hope klippe wees. Hulle sal weet dat Ek die Here is, want die farao het gesê: ‘Dit is mý rivier, dit is ék wat hom gemaak het.’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 29

Kyk Esegiël 29:9 in konteks