Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 29:18 Bybel vir Almal (ABA)

“Mens, koning Nebukadnesar van Babel het sy soldate baie hard laat werk toe hy die stad Tirus oorwin het. Elke soldaat se kop was kaal en sy skouer was stukkend. Maar Nebukadnesar en sy soldate het nie uit Tirus ’n beloning gekry vir die harde werk wat hulle teen die stad gedoen het nie.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 29

Kyk Esegiël 29:18 in konteks