Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 29:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal Egipte ’n land laat word waar niemand kan woon nie, ’n land tussen ander lande waar ook niemand woon nie. Ek sal die stede van Egipte plekke maak waar niemand kan woon nie, sy stede sal wees tussen ander stede wat hope klippe geword het. Daar sal 40 jaar lank niemand in Egipte woon nie, Ek sal die Egiptenaars na al die kante toe jaag tussen die ander volke in en Ek sal hulle in ander lande laat woon.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 29

Kyk Esegiël 29:12 in konteks