Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 28:23 Bybel vir Almal (ABA)

Ek stuur pes in die stad. Die bloed sal vloei in die strate. Vyande sal die stad aanval van al die kante, en die dooie mense sal op die strate lê. Die mense van die stad sal weet dat Ek die Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 28

Kyk Esegiël 28:23 in konteks