Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 28:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Mens, jy moet vir die koning van die stad Tirus sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Jy was baie hoogmoedig, jy het gesê: ‘Ek is ’n god, ek woon in die middel van die see in die plek waar die gode woon.’ Maar jy is ’n mens, jy is nie ’n god nie. Jy het gemaak of jy ’n god is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 28

Kyk Esegiël 28:2 in konteks