Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 28:13 Bybel vir Almal (ABA)

Jy was in Eden, die godetuin, en jou klere was van al die kosbare edelstene: karneool, topaas, jaspis, chrisoliet, oniks, opaal, saffier, turkoois en smarag. Ek het jou tamboeryne van goud gemaak en Ek het jou uit goud gesny. Dit is hoe Ek jou gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 28

Kyk Esegiël 28:13 in konteks