Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Waarlik, dit sal sleg gaan met die stad waar baie mense se bloed gevloei het. Die stad is soos ’n pot wat geroes is, die roes kan nie afkom nie. Jy moet elke stuk vleis uithaal, jy moenie uitsoek en kies nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:6 in konteks