Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:21 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet vir die volk Israel sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Julle is trots op my tempel, julle dink die tempel beskerm julle. Julle is lief vir die tempel en julle is bly dat dit hier is. Maar Ek sal die tempel laat ontwy. Die vyande sal julle wegvat, en julle seuns en dogters wat in die stad oorbly, sal in oorlog sterf.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:21 in konteks