Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:17 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet saggies kla en sug sodat niemand jou hoor nie, jy moenie huil en treur nie. Jy moet jou tulband op jou kop hou en jy moet jou skoene aan jou voete hou. Jy moenie jou gesig toemaak nie en jy moenie begrafnis-kos eet nie.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:17 in konteks