Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:11 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet jy die pot leegmaak en jy moet dit op die vuur laat staan sodat dit baie warm kan word. Doen dit sodat die pot rooiwarm word en alles kan smelt wat die pot onrein maak. Dan sal die roes kan afkom.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:11 in konteks