Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 23:45 Bybel vir Almal (ABA)

Manne wat reg doen, moet hierdie vroue oordeel. Hulle moet hulle oordeel soos mense vroue oordeel wanneer hulle egbreuk gepleeg het en mense vermoor het. Want hierdie twee vroue het egbreuk gepleeg en hulle het mense vermoor.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 23

Kyk Esegiël 23:45 in konteks