Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 23:42 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n klomp mense in die stad, en hulle was oor niks bekommerd nie. Saam met hulle almal was daar ook die manne wat uit die woestyn gekom het. Hulle was dronk en hulle het armbande aan Oholiba se arms gesit en ’n mooi kransie op haar kop.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 23

Kyk Esegiël 23:42 in konteks