Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 23:23 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie mense is die Babiloniërs, al die Galdeërs, en die mense van Pekod, Soa en Koa, en ook al die Assiriërs. Hulle is jongmanne, meisies het maklik verlief geword op hulle. Hulle is almal goewerneurs en hoofde, offisiere en belangrike manne, manne wat almal op perde ry.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 23

Kyk Esegiël 23:23 in konteks