Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 22:4 Bybel vir Almal (ABA)

Julle is skuldig, want julle het mense vermoor. Julle is onrein, want julle het afgode gemaak. Julle het self die dag laat nader kom wanneer Ek julle sal straf, julle het self julle dood nader gebring. Daarom gee Ek julle vir die ander volke in al die lande sodat hulle vir julle kan spot en vir julle kan lag.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 22

Kyk Esegiël 22:4 in konteks