Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê vir die koning van Israel: “Jy moet jou tulband en jou kroon afhaal. Niks sal dieselfde bly soos dit nou is nie. Almal wat nie belangrik is nie, sal nou belangrik word, en almal wat belangrik is, sal nou onbelangrik word.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:26 in konteks