Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:21 Bybel vir Almal (ABA)

Want die koning van Babel staan by die plek waar die twee paaie bymekaarkom en hy soek ’n teken wat vir hom sal wys waarnatoe hy moet gaan. Hy skud sy pyle, dit moet wys waarnatoe hy moet gaan, hy vra vir die beeldjies wat hy moet doen, hy slag ’n dier en hy kyk hoe die dier se lewer lê.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:21 in konteks