Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:14 Bybel vir Almal (ABA)

“En jy, mens, jy moet my boodskap bring, jy moet jou hande teen mekaar slaan, jy moet met die swaard steek, twee maal, drie maal. Dit is ’n swaard wat mense laat sterf, dit is ’n swaard wat hulle van al die kante steek en wat baie mense laat sterf.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:14 in konteks