Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:5 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet vir hulle sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Die dag toe Ek vir Israel gekies het en toe Ek vir die nageslag van die huisgesin van Jakob belowe het wat Ek sal doen, daardie dag het Ek in die land Egipte gewys het wie Ek is, en Ek het vir hulle belowe en gesê: Ek is julle God die Here.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:5 in konteks