Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:47 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet vir die bos in die Suid-land sê: Jy moet hoor wat sê die Here. Die Here, Hy wat Here is, sê: Ek sal ’n vuur aansteek teen jou, en die vuur sal elke groen boom en elke droë boom in jou verbrand. Niemand sal die vlamme kan doodmaak wat brand nie. Almal se gesigte sal brand, van die suide tot die noorde.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:47 in konteks