Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:39 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “En julle, volk Israel, as julle nie gehoorsaam wil wees aan My nie, dan moet elkeen van julle sy afgode gaan dien. Maar julle moenie aanhou om my heilige Naam te ontwy nie. Julle doen dit wanneer julle presente bring en wanneer julle afgode dien.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:39 in konteks