Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:18 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het daar in die woestyn vir hulle kinders gesê: ‘Julle moenie lewe soos julle voorvaders altyd gelewe het nie, julle moenie doen wat hulle besluit het nie en julle moenie julleself onrein maak met hulle afgode nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:18 in konteks