Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 18:8 Bybel vir Almal (ABA)

hy sê nie dat mense rente moet betaal wanneer hy vir hulle geld leen nie, en wanneer hy sê dat hulle rente moet betaal, dan vra hy nie te veel rente nie,hy doen nie verkeerde dinge nie,hy oordeel reg tussen mense,

Lees volledige hoofstuk Esegiël 18

Kyk Esegiël 18:8 in konteks