Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 18:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die goeie seun doen reg aan mense wat hulleself nie kan help nie,hy sê nie dat iemand rente moet betaal wanneer hy vir hom geld leen nie, en wanneer hy sê dat iemand rente moet betaal, dan vra hy nie te veel rente nie.Die goeie seun doen wat Ek wil hê en hy lewe soos Ek sê.“So iemand sal nie sterf omdat sy pa verkeerd gedoen het nie, hy sal aanhou lewe, dit is seker.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 18

Kyk Esegiël 18:17 in konteks