Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 17:9 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Dit sal nie goed gaan met die wingerdstok nie. Die eerste arend sal sy wortels uittrek, sy druiwe sal dan sleg en droog word en sy nuwe takkies sal verlep. Die arend sal maklik die wingerdstok self kan uittrek, hy sal nie vir baie mense moet vra om hom te help nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 17

Kyk Esegiël 17:9 in konteks