Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 17:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was nóg ’n groot arend met groot vlerke en baie vere, en toe, skielik, draai die wingerdstok sy wortels en sy ranke na die tweede arend toe, hy wou nog meer water by die tweede arend kry as by die plek waar die eerste arend hom geplant het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 17

Kyk Esegiël 17:7 in konteks