Die vyande sal al sy soldate doodmaak wat saam met hom vlug, en hulle sal die mense wat oorbly, na al die kante toe jaag. Julle sal weet dat Ek gepraat het, Ek, die Here.”