Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 17:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Jerusalem het nie gedoen wat hy belowe het nie, hy het die ooreenkoms gebreek. Hy het belowe en hy het die koning van Babel se hand geskud, maar toe doen hy al hierdie ander dinge. Daarom sal hy nie vry wegkom nie.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 17

Kyk Esegiël 17:18 in konteks