Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 17:15 Bybel vir Almal (ABA)

Maar toe het die koning van Jerusalem opstandig geword teen die koning van Babel en hy het boodskappers na Egipte gestuur om perde en baie soldate te kry. Sal dit goed gaan met hom? Nee! Iemand wat so iets doen en wat ’n ooreenkoms breek, sal nie vry wegkom nie.’ ”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 17

Kyk Esegiël 17:15 in konteks