Jou suster Sodom en haar dogters sal weer die stad word wat hulle was, Samaria en haar dogters sal weer die stad word wat hulle was, en jy en jou dogters sal weer die stad word wat julle was.