Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:52 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet baie skaam wees daaroor. Jy het so baie sonde gedoen, so baie dinge wat Ek haat, dat dit lyk of hulle beter gelewe het as jy. Jy moet nou baie skaam word, jy het so baie verkeerde dinge gedoen dat dit lyk of jou susters reg gelewe het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:52 in konteks