Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:4 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie dag toe jy gebore is, het hulle nie jou naelstring afgesny nie, hulle het jou nie gewas en jou vel met sout gevryf nie, hulle het jou nie toegedraai nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:4 in konteks