Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:33 Bybel vir Almal (ABA)

Al die prostitute wil hê dat die mans húlle moet betaal, maar jý het vir almal betaal, almal vir wie jy lief was. Jy het hulle betaal om van oral na jou toe te kom en om ander gode saam met jou te dien.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:33 in konteks