Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:25 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het offer-plekke gebou by elke plek waar die paaie bymekaarkom. Jy was mooi, maar jy het jou mooi liggaam gebruik om dinge te doen wat Ek haat. Jy was soos ’n prostituut wat haar bene oopmaak vir elkeen wat verbykom. Jy het nie opgehou om ander gode te dien nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:25 in konteks