Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:22 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het al hierdie dinge gedoen wat Ek haat, jy het ontrou geword en jy het nie die tyd onthou toe jy kaal was en nie klere gehad het nie, daardie tyd toe jy in jou bloed gelê en rondrol het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:22 in konteks