Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 14:21 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Here, Hy wat Here is, sê: “Dit alles sal gebeur wanneer Ek Jerusalem straf. Ek sal my vier swaar strawwe na Jerusalem stuur. Dit is: oorlog en honger en wilde diere en pes. Ek sal die mense en die diere in die stad laat doodgaan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 14

Kyk Esegiël 14:21 in konteks