Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 13:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het ook gesê: “Ek steek my hand uit en Ek straf die profete wat dinge sien wat Ek nie vir hulle gewys het nie en wat lieg en sê hulle weet dinge wat ander mense nie kan weet nie. Hulle sal nie ’n plek kry waar die mense bymekaar is wat aan My behoort nie, niemand sal hulle name skryf in die boek van Israel nie, en hulle sal nie kom in die land van Israel nie. Julle sal weet dat Ek die Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 13

Kyk Esegiël 13:9 in konteks