Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het toe gedoen wat die Here vir my gesê het. Ek het in die dag die goed uitgebring wat ek sal wil saamneem wanneer ek in ’n ander land moet gaan woon en ek het in die aand ’n gat in die muur gebreek met my hande. Ek het in die donker uitgegaan. Hulle het gesien ek dra die goed op my skouer.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:7 in konteks