Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:16 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal ’n paar van hulle nie laat sterf in die oorlog of van honger of pes nie, sodat hulle vir die volke waar hulle kom, kan vertel van alles wat hulle gedoen het wat Ek haat. Hulle sal weet dat Ek die Here is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:16 in konteks