Jy moet sê dat jy vir hulle ’n teken is. Die vyande sal dieselfde met hulle doen wat jy gedoen het. Hulle sal gevangenes word en hulle sal in ’n ander land moet gaan woon.