Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 11:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Julle het dit gedoen, julle het die mense in die stad vermoor. Daarom is húlle die vleis, en die stad is die pot. Maar vir júlle sal Ek uit die stad uitgooi.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 11

Kyk Esegiël 11:7 in konteks