Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 11:16 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet jy sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Ek het hulle ver weggevat na die heidene toe en Ek het hulle oral in ander lande laat woon. Toe het Ek self vir hulle ’n bietjie soos ’n tempel geword in elke land waar hulle gekom het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 11

Kyk Esegiël 11:16 in konteks