Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 11:13 Bybel vir Almal (ABA)

Terwyl ek besig was om te sê wat die Here sê, het Pelatja seun van Benaja gesterf. Ek het gaan lê met my gesig teen die grond. Ek het hard geskree en gevra: “Ag, Here, U wat Here is, is U besig om almal van Israel wat nog lewe, te laat sterf?”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 11

Kyk Esegiël 11:13 in konteks