Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:4 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gekyk en ek het gesien daar kom ’n stormwind uit die noorde. Daar was ’n groot wolk, en rondom die wolk het vuur gebrand en die vuur het helder geskyn. Daar was iets in die vuur wat geblink het en wat soos metaal geskyn het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:4 in konteks