Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:23 Bybel vir Almal (ABA)

Onder die hemeldak was die diere. Die boonste vlerke van elke dier was oop, en elke vlerk het geraak aan die vlerk van die dier langs hom. Met die ander twee vlerke het elke dier sy lyf toegemaak.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:23 in konteks