Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek was tussen die Judeërs by die Kebar-kanaal in die land Babel. Die hemel het oopgegaan, en God het vir my dinge gewys. Dit was in die 30ste jaar, op die vyfde dag van die vierde maand.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:1 in konteks